Categories

Die feeste van die verlede

Dis deesdae amper ondenkbaar om te dink aan ’n fees of ’n groot byeenkoms van mense. Maar in die baie jare waarin groot byeenkomste nie ’n bedreiging vir mense se gesondheid was nie, het Potchefstroom talle sulke feeste gehad. Een so ’n keer wat daar letterlik...

read more

Horlosie met ’n storie

Met die stilte van die afgelope paar dae, hoor ’n mens waarskynlik die enigste werkende kerkhorlosie met klokke in Potchefstroom, dié van die Gereformeerde Kerk (GK) Potchefstroom Die Bult, kilometers ver. Dié horlosie en klokke het ’n storie met talle kinkels en...

read more

Nardus Conradie – argitek van Potchefstroom

’n Loopbaan van ’n paar dekades in ’n beroep is vir die meeste ’n prestasie. Nardus Conradie (86), bekende argitek van Potchefstroom, beoefen sy beroep meer as twee keer langer, ’n allemintige 62 jaar! Sedert 1961 is hy in Potchefstroom, maar sy ontwerpe is ook te...

read more

The Pests of Potch

What we see now happening worldwide with the Coronavirus is not new to Potchefstroom. Pandemics have passed through the city in the past. Three of them stand out. Although the Rinderpest did not kill humans, except those who ate the flesh of infected animals, it...

read more
Geweld lei tot eerste JOOL

Geweld lei tot eerste JOOL

Een van die mees ongelukkige gebeure wat ooit op die kampus van die NWU Potchefstroom gebeur het, het aanleiding gegee tot die eerste Vreugdedag, vandag se JOOL. Daar is vroeër optogte deur die strate gehou, maar dit was eenmalige gebeurtenisse en nie ’n jaarlikse...

read more

Potchefstroom – die Snaakse en Sensasionele 3

Laaste aflewering van die drie artikels oor die Snaakse en Sensasionele gebeure in Potchefstroom. What Rose Scorgie saw Rose Scorgie was born in Potchefstroom in 1881, grew up and lived her for the bigger part of her life. When she was 87 she concluded a detailed...

read more