Ammonia explosion . . . in Potchefstroom!
The humongous explosion of ammonium nitrate in Beirut on 4 August 2020 resonates with Potchefstroom, which had its own ammonia explosion in 1973. I wrote an article on it for the centenary supplement of the Potchefstroom Herald in 2008. It is regarded as the biggest...
Pandemie maak Herald gratis
Vir 112 jaar is daar klokslag weekliks ’n Herald in Potchefstroom. Plakkate en vriendelike koerantverkopers was so deel van die Herald – én Potchefstroom – as die koerant se kenmerkende mashoof. En nou het dit verdwyn! Aan die begin van die inperkingstyd is daar...
Langer lewens vir hartpasiënte*
Opspraakwekkende navorsing wat in die laat sestigerjare by die Potchefstroomse Universiteit gedoen is, het gelei tot ’n revolusionêre benadering in die behandeling van hartpasiënte. Ongelukkig is dié navorsing oorskadu deur die wêreldnuus van die eerste...
How Potchefstroom became connected
Being connected is arguably the most imported reason while the world still keeps functioning at this time of Covid-19. After South Africa went into lockdown on 27 March cell phones and computers were the only ways to stay in contact – and helped many to stay safe and...
Meer as 100 jaar van vlieg in Potchefstroom
Een van die gevolge van die Coronavirus-pandemie, is die grootskaalse staking van passasiersvlugte. Selfs in Potchefstroom, wat nou nie eintlik ’n lugvaart-brandpunt is nie, is die lug stiller as voorheen. Die paar vliegtuie wat deesdae hier land en opstyg lok...
Die feeste van die verlede
Dis deesdae amper ondenkbaar om te dink aan ’n fees of ’n groot byeenkoms van mense. Maar in die baie jare waarin groot byeenkomste nie ’n bedreiging vir mense se gesondheid was nie, het Potchefstroom talle sulke feeste gehad. Een so ’n keer wat daar letterlik...
Horlosie met ’n storie
Met die stilte van die afgelope paar dae, hoor ’n mens waarskynlik die enigste werkende kerkhorlosie met klokke in Potchefstroom, dié van die Gereformeerde Kerk (GK) Potchefstroom Die Bult, kilometers ver. Dié horlosie en klokke het ’n storie met talle kinkels en...
Nardus Conradie – argitek van Potchefstroom
’n Loopbaan van ’n paar dekades in ’n beroep is vir die meeste ’n prestasie. Nardus Conradie (86), bekende argitek van Potchefstroom, beoefen sy beroep meer as twee keer langer, ’n allemintige 62 jaar! Sedert 1961 is hy in Potchefstroom, maar sy ontwerpe is ook te...
The Pests of Potch
What we see now happening worldwide with the Coronavirus is not new to Potchefstroom. Pandemics have passed through the city in the past. Three of them stand out. Although the Rinderpest did not kill humans, except those who ate the flesh of infected animals, it...
Early electricity woes
Providing electric power to Potchefstroom has never been an easy matter. Just like today an economic slump, disagreements and failing equipment had an influence on supplying electricity to Potchefstroom since even more than a decade before it became available for the...