by Lennie | Aug 20, 2022 | Events, Forgotten Heroes
Die dood van die kinders by die Vyfhoek Primary School hierdie week het ons hele stad sleg getref. In 2008, vir die Eeufeesbylaag van die Potchefstroom Herald het ek ‘n lys gemaak van groot rampe wat die dorp oor die jare getref het. Na groot brande in 2011 het...
by Lennie | Jul 8, 2022 | Forgotten Heroes, People
Selfs toe hy ’n student aan die destydse Potchefstroomse Universiteit was, nog lank voor hy landswyd en wêreldwyd bekend geword het as skrywer, het André Brink al uitgestaan bo sy studentemaats. Ek het hom ingesluit in my lys van merkwaardige oud-Potchefstromers wat...
by Lennie | Jun 28, 2022 | Places
Ek lees vanoggend die berig met foto’s op Maroela Media (https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/toestand-van-potch-landboukollege-skok/) en my hart is seer! In 2016 het ek ‘n berig vir die Potchefstroom Herald geskryf oor die landboukollege se vervalle...
by Lennie | May 16, 2022 | Events, Forgotten Heroes, Places
Gemoedere wat hoog loop veroorsaak van tyd tot tyd gespanne situasies op die kampus. Vandag se studente was egter nog nooit die slagoffers van geweld, soos wat hulle oumas en oupas in 1940 beleef het nie. Dit was midde-in die Tweede Wêreldoorlog en die Pukke was “in...
by Lennie | Apr 19, 2022 | Events, Places
Today Potchefstroom is undeniably one of the sporting hubs of the country. Due to the internationally regarded High Performance Institute at the North-West University Potchefstroom Campus, international athletes are flocking to train here, mostly during the summer...