by Lennie | Jun 15, 2023 | Events, Places
Hier is die eerste in ’n reeks artikels oor die historiese plekke van Potchefstroom. Dit het oorspronklik op 27 Maart 2009 in die Potchefstroom Herald verskyn. Presies ’n honderd jaar gelede het alles in Potchefstroom pas weer tot ruste begin kom na ’n baie opwindende...
by Lennie | Mar 3, 2023 | Events, Forgotten Heroes, People, Places
Met die afsterwe van die kunstenaar J Petro van der Walt op 7 Februarie 2023 het Potchefstroom ‘n kunstenaar verloor wie se kunswerke die stad verryk het. Hier is die teks wat ek vir sy doodsberig geskryf het en wat op 23 Februarie 2023 in die Potchefstroom...
by Lennie | Feb 4, 2023 | Places, Technology
For previous generations the postal service was the only way to stay connected and Potchefstroom had numerous post offices. Now it seems that the postal world is slowly starting to fade away. This became more apparent with the closing of the Noordburg post office by...
by Lennie | Nov 26, 2022 | Forgotten Heroes, People
Dit is absoluut kitsch om te sê sy stem is stil, maar dis presies wat dit is. Die bariton, Werner Nel, is op 22 November 2022 in sy slaap oorlede. In 1987 het ek vir die Potchefstroomse Universiteit se tydskrif vir sy oudstudente, die PU-Kaner, ’n artikel oor Werner...
by Lennie | Sep 17, 2022 | Forgotten Heroes, People, Places
Die meeste bekende mense is om een rede bekend. Hulle is óf ’n getroue administrateur, óf ’n uitstekende joernalis, óf ’n talentvolle sanger, óf ’n goeie rugbyondersteuner. Hans van Zyl was dit alles en nog meer. Ek het hom leer ken in die jare toe die helderheid van...