The wealth of Potchefstroom’s history, being the oldest town north of the Vaal River, is reflected in its street names. The most unusual origin of a Potchefstroom street name might be Grietjie Street in Dassierand, which was named after a canon. Zeederberg Street,...
Jack Borrius – a man of many adventures
He lost an eye in a war, rubbed shoulders with many famous South Africans, including the two Boer generals Jan Smuts and Louis Botha, Cecil John Rhodes and Dr Leander Starr Jameson, leader of the Jameson Raid. He was Jack Borrius, eldest son of the pioneer printer of...
Smithy at the President Pretorius Museum collapsed
Potchefstroom lost its third heritage building in four months when the smithy at the President Pretorius Museum collapsed at 10:00 on Thursday 29 October. The building was approximately 175 years old. The building formed part of the President Pretorius Museum complex...
Beyers Naudé: ingeperk vir sewe jaar
Iemand wat geweet het wat inperking beteken was Beyers Naudé, voormalige predikant van die NG Kerk, Potchefstroom (Moedergemeente) en uitgeworpene tydens die apartheidsjare. Oor sy inperktyd skryf hy later: Die sewe maerste jare van my lewe (het) die sewe verrykendste...
Pandemie maak Herald gratis
Vir 112 jaar is daar klokslag weekliks ’n Herald in Potchefstroom. Plakkate en vriendelike koerantverkopers was so deel van die Herald – én Potchefstroom – as die koerant se kenmerkende mashoof. En nou het dit verdwyn! Aan die begin van die inperkingstyd is daar...
Langer lewens vir hartpasiënte*
Opspraakwekkende navorsing wat in die laat sestigerjare by die Potchefstroomse Universiteit gedoen is, het gelei tot ’n revolusionêre benadering in die behandeling van hartpasiënte. Ongelukkig is dié navorsing oorskadu deur die wêreldnuus van die eerste...
How Potchefstroom became connected
Being connected is arguably the most imported reason while the world still keeps functioning at this time of Covid-19. After South Africa went into lockdown on 27 March cell phones and computers were the only ways to stay in contact – and helped many to stay safe and...
Die feeste van die verlede
Dis deesdae amper ondenkbaar om te dink aan ’n fees of ’n groot byeenkoms van mense. Maar in die baie jare waarin groot byeenkomste nie ’n bedreiging vir mense se gesondheid was nie, het Potchefstroom talle sulke feeste gehad. Een so ’n keer wat daar letterlik...
Horlosie met ’n storie
Met die stilte van die afgelope paar dae, hoor ’n mens waarskynlik die enigste werkende kerkhorlosie met klokke in Potchefstroom, dié van die Gereformeerde Kerk (GK) Potchefstroom Die Bult, kilometers ver. Dié horlosie en klokke het ’n storie met talle kinkels en...
Nardus Conradie – argitek van Potchefstroom
’n Loopbaan van ’n paar dekades in ’n beroep is vir die meeste ’n prestasie. Nardus Conradie (86), bekende argitek van Potchefstroom, beoefen sy beroep meer as twee keer langer, ’n allemintige 62 jaar! Sedert 1961 is hy in Potchefstroom, maar sy ontwerpe is ook te...
