Met die stilte van die afgelope paar dae, hoor ’n mens waarskynlik die enigste werkende kerkhorlosie met klokke in Potchefstroom, dié van die Gereformeerde Kerk (GK) Potchefstroom Die Bult, kilometers ver. Dié horlosie en klokke het ’n storie met talle kinkels en...
The Pests of Potch
What we see now happening worldwide with the Coronavirus is not new to Potchefstroom. Pandemics have passed through the city in the past. Three of them stand out. Although the Rinderpest did not kill humans, except those who ate the flesh of infected animals, it...
Early electricity woes
Providing electric power to Potchefstroom has never been an easy matter. Just like today an economic slump, disagreements and failing equipment had an influence on supplying electricity to Potchefstroom since even more than a decade before it became available for the...
Geweld lei tot eerste JOOL
Een van die mees ongelukkige gebeure wat ooit op die kampus van die NWU Potchefstroom gebeur het, het aanleiding gegee tot die eerste Vreugdedag, vandag se JOOL. Daar is vroeër optogte deur die strate gehou, maar dit was eenmalige gebeurtenisse en nie ’n jaarlikse...
Potchefstroom – die Sensasionele en die Snaakse 1
In 2017 het ek met die VLU gesels oor snaakse en sensasionele insidente in Potchefstroom se verlede. Daar is so baie dat ek dit in drie verdeel. Hier is die eerste. Potchefstroom – kort tydlyn • 1838 – Gestig • 1842 – Verhuis vanaf Oudedorp na huidige terrein • 1880/1...
