Hans van Zyl: PUK-legende

Die meeste bekende mense is om een rede bekend. Hulle is óf ’n getroue administrateur, óf ’n uitstekende joernalis, óf ’n talentvolle sanger, óf ’n goeie rugbyondersteuner. Hans van Zyl was dit alles en nog meer. Ek het hom leer ken in die jare toe die helderheid van...

André P Brink – die Potchefstroom-dae

Selfs toe hy ’n student aan die destydse Potchefstroomse Universiteit was, nog lank voor hy landswyd en wêreldwyd bekend geword het as skrywer, het André Brink al uitgestaan bo sy studentemaats. Ek het hom ingesluit in my lys van merkwaardige oud-Potchefstromers wat...