
Naam Potchefstroom – waarvandaan?
Potchefstroom, Potscherfstroom, Potjiestroom, Potchefspruit, Potshepstroom, Mooiriviersdorp, Vryburg en Tlokwe. Dis meeste van die name wat in die 185-jarige bestaan aan die dorp, sowat 20 km stroomop van waar die Mooirivier in die Vaalrivier vloei, gegee is. Oor waar...
Stadsaal is meer as ’n eeu oud
Hier is die eerste in ’n reeks artikels oor die historiese plekke van Potchefstroom. Dit het oorspronklik op 27 Maart 2009 in die Potchefstroom Herald verskyn. Presies ’n honderd jaar gelede het alles in Potchefstroom pas weer tot ruste begin kom na ’n baie opwindende...

J Petro van der Walt se kunswerke verryk Potchefstroom
Met die afsterwe van die kunstenaar J Petro van der Walt op 7 Februarie 2023 het Potchefstroom 'n kunstenaar verloor wie se kunswerke die stad verryk het. Hier is die teks wat ek vir sy doodsberig geskryf het en wat op 23 Februarie 2023 in die Potchefstroom Herald...

The demise of the post offices of Potchefstroom
For previous generations the postal service was the only way to stay connected and Potchefstroom had numerous post offices. Now it seems that the postal world is slowly starting to fade away. This became more apparent with the closing of the Noordburg post office by...

Werner Nel – grootste Duitse musiekgeskenk aan Suid-Afrika
Dit is absoluut kitsch om te sê sy stem is stil, maar dis presies wat dit is. Die bariton, Werner Nel, is op 22 November 2022 in sy slaap oorlede. In 1987 het ek vir die Potchefstroomse Universiteit se tydskrif vir sy oudstudente, die PU-Kaner, ’n artikel oor Werner...
Hans van Zyl: PUK-legende
Die meeste bekende mense is om een rede bekend. Hulle is óf ’n getroue administrateur, óf ’n uitstekende joernalis, óf ’n talentvolle sanger, óf ’n goeie rugbyondersteuner. Hans van Zyl was dit alles en nog meer. Ek het hom leer ken in die jare toe die helderheid van...
Potchefstroom se grootste rampe
Die dood van die kinders by die Vyfhoek Primary School hierdie week het ons hele stad sleg getref. In 2008, vir die Eeufeesbylaag van die Potchefstroom Herald het ek 'n lys gemaak van groot rampe wat die dorp oor die jare getref het. Na groot brande in 2011 het die...
André P Brink – die Potchefstroom-dae
Selfs toe hy ’n student aan die destydse Potchefstroomse Universiteit was, nog lank voor hy landswyd en wêreldwyd bekend geword het as skrywer, het André Brink al uitgestaan bo sy studentemaats. Ek het hom ingesluit in my lys van merkwaardige oud-Potchefstromers wat...
Erfenisgeboue by Landboukollege word murasies – so het dit eers gelyk
Ek lees vanoggend die berig met foto's op Maroela Media (https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/toestand-van-potch-landboukollege-skok/) en my hart is seer! In 2016 het ek 'n berig vir die Potchefstroom Herald geskryf oor die landboukollege se vervalle geboue en het...
Soldate vs studente
Gemoedere wat hoog loop veroorsaak van tyd tot tyd gespanne situasies op die kampus. Vandag se studente was egter nog nooit die slagoffers van geweld, soos wat hulle oumas en oupas in 1940 beleef het nie. Dit was midde-in die Tweede Wêreldoorlog en die Pukke was “in...
