The misfortune of more than 320 people who for almost three months were trapped in an area of 25 X 25 m (440m), is one of the great heart-breaking stories of Potchefstroom. It was during the First War of Independence (1880-1881). The event is known as the Siege of the...
New Year’s Eve murder
Potchefstroom experienced its post festive season slump in the first week of January 1913, 101 years ago, when a Special Edition of the Potchefstroom Herald shocked the residents from their stupor. I wrote an article about this for the Centenary Edition of the Herald,...
Wendri Eloff – vier dekades diens aan bejaardes
As daar een mens in Potchefstroom is wat gesorg het dat Potchefstroom anders lyk as voor sy op die toneel verskyn het, is dit Wendri Eloff. Sy het aan die einde van Oktober 2023 afgetree as direkteur van die Potchefstroomse Dienssentrum vir Bejaardes na ’n...
The auditorium that almost was not
After the magnificent concert on Sunday, 8 October, performed by a combined NWU Symphony Orchestra, the Rhapsody Orchestra from Bloemfontein and the North West Youth Orchestra, accompanied by the NWU Choir and the NWU Serenaders, I again realised what an absolute gem...
Beauty from a bygone era – 5 Nieuwe Street
The house conjures up visions of the giggles of little girls in starched dresses from more than a century ago running in the wide corridor. Under a large tree a child-size table stands with a white starched table cloth and children gather around the table to sip tea...
Naam Potchefstroom – waarvandaan?
Potchefstroom, Potscherfstroom, Potjiestroom, Potchefspruit, Potshepstroom, Mooiriviersdorp, Vryburg en Tlokwe. Dis meeste van die name wat in die 185-jarige bestaan aan die dorp, sowat 20 km stroomop van waar die Mooirivier in die Vaalrivier vloei, gegee is. Oor waar...
Stadsaal is meer as ’n eeu oud
Hier is die eerste in ’n reeks artikels oor die historiese plekke van Potchefstroom. Dit het oorspronklik op 27 Maart 2009 in die Potchefstroom Herald verskyn. Presies ’n honderd jaar gelede het alles in Potchefstroom pas weer tot ruste begin kom na ’n baie opwindende...
J Petro van der Walt se kunswerke verryk Potchefstroom
Met die afsterwe van die kunstenaar J Petro van der Walt op 7 Februarie 2023 het Potchefstroom 'n kunstenaar verloor wie se kunswerke die stad verryk het. Hier is die teks wat ek vir sy doodsberig geskryf het en wat op 23 Februarie 2023 in die Potchefstroom Herald...
The demise of the post offices of Potchefstroom
For previous generations the postal service was the only way to stay connected and Potchefstroom had numerous post offices. Now it seems that the postal world is slowly starting to fade away. This became more apparent with the closing of the Noordburg post office by...
Hans van Zyl: PUK-legende
Die meeste bekende mense is om een rede bekend. Hulle is óf ’n getroue administrateur, óf ’n uitstekende joernalis, óf ’n talentvolle sanger, óf ’n goeie rugbyondersteuner. Hans van Zyl was dit alles en nog meer. Ek het hom leer ken in die jare toe die helderheid van...