by Lennie | Sep 2, 2023 | Forgotten Heroes, People
Enkele dae gelede, op 27 Augustus, is die amptelike ontvangs van die eerste Bybel in Afrikaans negentig jaar gelede gevier. Dis alombekend dat prof JD du Toit, of Totius soos hy beter bekend is, een van die vyf eindvertalers van die Bybel is. Wat egter minder bekend...
by Lennie | Aug 26, 2023 | People, Places, Technology
The house conjures up visions of the giggles of little girls in starched dresses from more than a century ago running in the wide corridor. Under a large tree a child-size table stands with a white starched table cloth and children gather around the table to sip tea...
by Lennie | Aug 14, 2023 | Forgotten Heroes, People, Technology
Marrying a man whose first passion is cars, I was immersed in the history of motor vehicles since we met. Hence, the history of the automotive businesses in Potchefstroom interested me. My husband, Hans, and one of his fellow car-enthusiasts, Dr Dennis du Toit,...
by Lennie | Jul 17, 2023 | Events, Places
Potchefstroom, Potscherfstroom, Potjiestroom, Potchefspruit, Potshepstroom, Mooiriviersdorp, Vryburg en Tlokwe. Dis meeste van die name wat in die 185-jarige bestaan aan die dorp, sowat 20 km stroomop van waar die Mooirivier in die Vaalrivier vloei, gegee is. Oor waar...
by Lennie | Jun 15, 2023 | Events, Places
Hier is die eerste in ’n reeks artikels oor die historiese plekke van Potchefstroom. Dit het oorspronklik op 27 Maart 2009 in die Potchefstroom Herald verskyn. Presies ’n honderd jaar gelede het alles in Potchefstroom pas weer tot ruste begin kom na ’n baie opwindende...