by Lennie | Jun 15, 2023 | Events, Places
Hier is die eerste in ’n reeks artikels oor die historiese plekke van Potchefstroom. Dit het oorspronklik op 27 Maart 2009 in die Potchefstroom Herald verskyn. Presies ’n honderd jaar gelede het alles in Potchefstroom pas weer tot ruste begin kom na ’n baie opwindende...