Potchefstroom oorstroom

Met die baie reën die afgelope tyd en foto’s en video’s van oorvol riviere wat die media oorspoel, is oorstromings op almal se lippe. Onlangs was daar verskeie berigte in die Herald van mense wat verdrink het. Boonop was dit onlangs die 40ste herdenking van die...
Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom