by Lennie | Feb 11, 2022 | Forgotten Heroes, People
Vir bykans vier dekades was hy een van die talle geneeshere van Potchefstroom. Al het hy 23 jaar gelede afgetree is daar nou nog Potchefstromers wat hom onthou. Hy is dr Leslie Skead (91). Hy was ’n mediese praktisyn toe dinge in die mediese wêreld nog ’n bietjie...