by Lennie | Nov 26, 2022 | Forgotten Heroes, People
Dit is absoluut kitsch om te sê sy stem is stil, maar dis presies wat dit is. Die bariton, Werner Nel, is op 22 November 2022 in sy slaap oorlede. In 1987 het ek vir die Potchefstroomse Universiteit se tydskrif vir sy oudstudente, die PU-Kaner, ’n artikel oor Werner...