Lennie Gouws
  • Home
  • Stories
    • Events
    • Forgotten Heroes
    • Funnies
    • People
    • Places
    • Street names
    • Technology
  • Books
  • Lennie
Select Page
Sarel Yssel – klein van statuur, groot van gees

Sarel Yssel – klein van statuur, groot van gees

by Lennie | Nov 30, 2024 | Forgotten Heroes, People, Places

Vir bykans ’n eeu was die historiese gewelhuis, net buite Potchefstroom op pad na Carletonville die tuiste van oom Sareltjie Yssel. Vandag het sy huis ’n nuwe baadjie. Dit is uitgeskud, opgetooi en nuut gemaak. In die tuin speel kleuters in ’n moderne speelgrond...

Erfenisgeboue by Landboukollege word murasies – so het dit eers gelyk

by Lennie | Jun 28, 2022 | Places

Ek lees vanoggend die berig met foto’s op Maroela Media (https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/toestand-van-potch-landboukollege-skok/) en my hart is seer! In 2016 het ek ‘n berig vir die Potchefstroom Herald geskryf oor die landboukollege se vervalle...

Categories

  • Events (37)
  • Forgotten Heroes (47)
  • Funnies (3)
  • People (55)
  • Places (58)
  • Street names (24)
  • Technology (22)
  • Uncategorized (2)