Naam Potchefstroom – waarvandaan?

Potchefstroom, Potscherfstroom, Potjiestroom, Potchefspruit, Potshepstroom, Mooiriviersdorp, Vryburg en Tlokwe. Dis meeste van die name wat in die 185-jarige bestaan aan die dorp, sowat 20 km stroomop van waar die Mooirivier in die Vaalrivier vloei, gegee is. Oor waar...