Potchefstroom se grootste rampe

Die dood van die kinders by die Vyfhoek Primary School hierdie week het ons hele stad sleg getref. In 2008, vir die Eeufeesbylaag van die Potchefstroom Herald het ek ‘n lys gemaak van groot rampe wat die dorp oor die jare getref het. Na groot brande in 2011 het...