by Lennie | Apr 19, 2021 | Events, Forgotten Heroes, Places
Die brand wat die biblioteek van die Universiteit van Kaapstad Sondag deels in puin gelê het, het boekliefhebbers én dié wat die geskiedenis van die Ferdinand Postma-biblioteek ken, laat sidder. In 1949 is die biblioteek van die destydse Potchefstroomse...